Sunday, March 8, 2009

Nuwe Gr.8 VLR


Carlia Pienaar en Daniell Bester is pas verkies as die graad 8-leerlinge op die Verteenwoordigende Leerlingraad van KHS.

Carlia was verlede jaar ’n leerling van Laerskool President en Daniell was in Laerskool Hartbeesfontein.