.jpg)
By KHS se jaarlikse Akademiese Prysuitdeling wat op 29 Januarie in die Ouditorium van die Stadsaal gehou is vir leerlinge wat in 2008 in graad 8-11 was, is Eldie Oosthuizen (tans gr12) bekroon as duxleerling.
Sy behaal ’n gemiddeld van 91,1 % en verwerf ook trofeë vir die beste prestasie in Afrikaans, Engels en Lewenswetenskappe asook die trofee vir die beste prestasie in die Senior Fase.
Dux-leerlinge
.jpg)
Die ander dux-leerlinge is (op die foto v.l.n.r.- Lize Greyling (gr 8: 93,4%), Alricia Botha (gr 9: 92,4%), Annemie van Wyk (gr 10: 84,4%) en Eldie Oosthuizen