Wednesday, March 18, 2009

KHS se nuwe bus


KHS se hoof, mnr Eddie Bateman, ontvang die sleutels van KHS se nuwe bussie van die Voorsitter van die Beheerliggaam, mnr Coenraad Claassens. Dié bussie word gebruik om die Stilfontein roete te ry.