Thursday, February 21, 2008

Krieketspeler Shermin in elite oefengroep.


Shermin Visser van KHS is ingesluit in 'n elite krieket-oefengroep van die Noordwes Krieketassosiasie vir talentvolle ontwikkelende spelers. Die elitegroep sal gereeld in Potcefstroom oefen en word afgerig deur Bret Pelser, George Harper en Robert Runkin van Engeland.