Die lewe @ KHS
Thursday, March 26, 2009
SUPER INTER VIR KHS
›
Die Super Inter op Ruimsig was’n groot sukses met KHS tweede uit die 8 skole wat deelgeneem het. Skole soos Helpmekaar, Roodepoort, Brits, R...
KHS ATLETE TOPS!!
›
Ons sê DANKIE aan atlete, afrigters, beamptes en ouers wat van die 2009 seisoen ‘n GROOT SUKSES gemaak het! Dankie aan elkeen wat op die ba...
KHS NETBAL KOOK VROEG-VROEG!
›
Agtien van KHS se netbalspelers is gekies om deel te neem aan die finale KOSH-proewe wat op 21 April gehou word. Dit is veral die O/14’s wat...
Agt rugby wenne te Pietersburg!
›
Na ’n baie suksesvolle eerste rondte in die Tuks-Super Sestien reeks het KHS 8 rugby-wenne in die sakkie met een span wat gelykop gespeel he...
KHS'ers na SA atletiek
›
KHS se top-spiesgooier, Tazmin Brits , het verlede naweek by die Senior SA’s haar stempel deeglik op die atletiekwêreld afgedruk toe sy in d...
Wednesday, March 18, 2009
WOW! Matriek uitslae
›
WOW! Die 2008-klas verwerf 260 A’s KHS behaal die meeste onderskeidings in die KOSH in Fisiese Wetenskappe met 9 onderskeidings (‘n gemidde...
Gr. 8 Kamp
›
Op Vrydag 16 Januarie het Hoërskool Klerksdorp se graad agt-kamp talle nuwe leerlinge propvol energie gehad en die VLR-lede is net so opgewo...
›
Home
View web version